Wat is er langzamer dan een schildpad en swingt meer dan een Afrikaan?
De Afrikaanse schildpad!!
De Afrikaanse kameleon!!
|
||||||
Afrikaanse humor1 comment to Afrikaanse humor |
||||||
|
Copyright © 2026 E-Motions On Wheels - All Rights Reserved |
||||||
Een ander Afrikaanse grapje !
Gatiep en Meraai
Gatiep is lus vir ‘n ietsie en vra
vir Maraai of sy hom nie ‘n discount wil gee nie.
“Sure Gatiep, wat het djy?”
“Sorry Maraai, ek het net twee rand en ‘n paar tekkies.”
“Ok,
Gatiep, maar ek gaan doodstil wees – moenie vir daai chiep
prys enige movements verwag nie.”
Gatiep besluit hiers sommer ook sy kans om te wys hoe ‘n goeie lover hy is.
Hy love soos nog nooit in sy lewe nie.
Nie te lank nie, of hy voel Maraai se een arm om hom. En later die ander arm.
Nou haal Gatiep alles uit, en nie te lank nie, of hy voel eers
Maraai se een been en toe die ander om hom.
“En hoe dan nou, Maraaitjie – ek dog dan jy gaan nie
movements maak nie “Shaddap Gatiep, ek pas die tekkies aan!”